Graad 9 - Direkte en indirekte rede

Direkte en indirekte rede
1 / 16
next
Slide 1: Slide
AfrikaansSecondary Education

This lesson contains 16 slides, with interactive quizzes and text slides.

time-iconLesson duration is: 50 min

Items in this lesson

Direkte en indirekte rede

Slide 1 - Slide

Kies die sin in die DIREKTE rede.
A
Van Hunks sê: "Ek sal my pyp rook."
B
Van Hunks sê dat hy sy pyp sal rook.
C
Die duiwel sê dat hy afskuwelike stories vertel.
D
Die duiwel sê: "Jy vertel afskuwelike stories.

Slide 2 - Quiz

Kies die sin in die INDIREKTE rede.
A
Die werkers vra: "Is Van Hunks dalk dood?
B
Die werkers vra of Van Hunks al dood is.
C
Die duiwel vra: "Het iemand vir my tabak?"
D
Die duiwel vra of iemand vir hom tabak het.

Slide 3 - Quiz

Watter 2 woorde gebruik ons by die INDIREKTE rede?

1. Van Hunks sê _____ hy sy pyp sal rook.
2. Die werkers vra ____ Van Hunks al dood is.

Slide 4 - Open question

Indirekte rede

Slide 5 - Slide

Voornaamwoorde verander
Ek --> hy/sy
Jy --> hy/sy
Ons --> hulle
Julle --> hulle

Slide 6 - Slide

DR - Van Hunks sê: "Ek gaan iets eet."
IR - Van Hunks sê dat _____ iets gaan eet.
A
sy
B
hy
C
hulle
D
ons

Slide 7 - Quiz

a)Ben vra :"Gaan julle bergklim?"
b) Ben of ____ gaan bergklim.
A
sy
B
hy
C
hulle
D
ons

Slide 8 - Quiz

Bywoorde van tyd verander
Vandag       ---> daardie dag
Môre            ---> die volgende dag
Gister          ---> die vorige dag
Oormôre     ---> oor twee dae 
Eergister     ---> twee dae gelede
Nou              ---> toe 

Slide 9 - Slide

Candice sê: "Ek praat vandag met Eliza."

Slide 10 - Open question

"Jy maak my kwaad."
is 'n voorbeeld van 'n ...
A
Stelsin (statement)
B
Bevelsin (command)
C
Vraagsin (question)
D
Uitroepsin (exclamation)

Slide 11 - Quiz

"Wat is jou naam?"
is 'n voorbeeld van 'n ...
A
Stelsin (statement)
B
Bevelsin (command)
C
Vraagsin (question)
D
Uitroepsin (exclamation)

Slide 12 - Quiz

"Gee vir my jou pen."
is 'n voorbeeld van 'n ...
A
Stelsin (statement)
B
Bevelsin (command)
C
Vraagsin (question)
D
Uitroepsin (exclamation)

Slide 13 - Quiz

"Wat 'n lekker dag!"
is 'n voorbeeld van 'n ...
A
Stelsin (statement)
B
Bevelsin (command)
C
Vraagsin (question)
D
Uitroepsin (exclamation)

Slide 14 - Quiz

Gee jou eie voorbeeld van 1) 'n STELSIN, 2) 'n VRAAGSIN, 3) 'n BEVELSIN en 4) 'n UITROEPSIN.

Slide 15 - Open question

Stelsin

Slide 16 - Slide