Intensiewe Vorme

Intensiewe Vorme
Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde waarmee ons nog meer gevoel as gewoonlik will oordra. 
1 / 5
volgende
Slide 1: Tekstslide
AfrikaansPrimary EducationAge 11

In deze les zitten 5 slides, met interactieve quizzen en tekstslide.

time-iconLesduur is: 10 min

Onderdelen in deze les

Intensiewe Vorme
Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde waarmee ons nog meer gevoel as gewoonlik will oordra. 

Slide 1 - Tekstslide

Wat is die byvoeglike naamwoord van groen?
A
Potgroen
B
Grasgroen
C
Doodgroen

Slide 2 - Quizvraag

Wat is die byvoeglike naamwoord van klein?
A
Piepklein
B
Doodklein
C
Goudklein

Slide 3 - Quizvraag

Wat is die byvoeglike naamwoord van duur?
A
Dollduur
B
Peperduur
C
Bloedduur

Slide 4 - Quizvraag

Wat is die byvoeglike naamwoord van
jonk?
A
Propjonk
B
Brandjonk
C
Bloedjonk

Slide 5 - Quizvraag